Trotse pa en vlugvoetige sokkerspeler
Mag ek maar spog oor my vlugvoetige seun? Hier speel hy sokker vir St Georges Grammar School teen Rosebank Primary. St Georges het 7 – 1 gewen. Ek het die volgende kamera- en lenskombinasie gebruik...
View ArticleBlomme
(To my English-speaking friends: I visited the West Coast National Park today; click on each pic to enlarge it.) Ek het vandag gaan blomme kyk in die Weskus Nasionale Park. Vir dié van julle wat te ver...
View Article